Pink Baby Foot Print
Baby Footprint Icon

Kaalvoetkind Kleuterskool

Waar voetspore ons passie is

Foot trail.

Ons storie

Textured Pink Background

Die Kleuterskool is die droom en trots van Juffrou Sandra Fourie, sy het al meer as 25 jaar se ondervinding in onderwys. 6 jaar terug het haar droom waar geword om ‘n kleuterskool te begin saam haar dogter.

Vandag is ons ‘n span van 4 juffrouens en 2 assestente. Die skool het cctv in al die klasse en op die speelterein. Die skool voorsien ontbyt vir al die maatjies en middagete vir voldag maats of vir halfdag maats teen R250 ekstra.

Ons glo baie sterk by Kaalvoetkind dat kinders leer deur hul lyfies te beweeg. Dit is hoekom ons ‘n gimnastiek juffrou het vat elke Vrydag vir al ons maats kom gimnastiek aanbied teen geen ekstra kostes per maand nie.

Ons het ook buite aktiewiteite wat aangebied word by die Kleuterskool:

  • Hoofbeats. www.hoofbeats.co.za
  • Catrobatkidz. www.catrobatkidz.com
  • RSD Rugby. www.rsdrugby.co.za
  • Karate
  • Rinico rekenaars
  • Ons volg BCVO se lesplanne in ons klasse en fokus om van ‘n jong ouderdom maatjies te leer van die Bybel.


Rectangle Frame

Skoolfonds

R1700

Doeke Kinders: R1800

Green Arched Top Scallop Bottom Vertical Rectangle Frame

Voldag

Black grunge square brush. Rectangular frame

R1300

Doeke Kinders: R1400

Green Arched Top Scallop Bottom Vertical Rectangle Frame

Halfdag

R1100 (voldag)

R900 (halfdag)

Green Arched Top Scallop Bottom Vertical Rectangle Frame

3 dae per week

Textured Pink Background
  1. Daar is vir R250 ekstra per maand vir halfdag maatjies, middagetes beskikbaar.
  2. Aan die begin van die jaar moet elke leerling ‘n registrasiefooi van R500 betaal !
  3. Indien ‘n ouer 2 of meer kinders in die Kleuterskool het, kry die 2de kind R50 af op die registrasiefooi.


Tye:

Halfdag: 7:00-14:00

Voldag: 7:00-17:00


KOM BESOEK ONS BY

KAALVOETKIND KLEUTERSKOOL

buy

sell

rent

Ons Onderwysers

Sandra Fourie

Skoolhoof

0-24 maande Juffrou

Zanika Fourie

Graad 00 Juffrou

Zandri botha

2-3 jaar Juffrou

Steffie Herris

3-4 jaar Juf